Legacy-Afrikaans Poslys

Afrikaanse Webwerf * Privaatheidsbeleid * Uittekening * Verandering van e-Posadres

Hierdie bladsy laat jou toe om in te teken op die "Legacy-Afrikaans" poslys en om deel te neem aan die toetsing van die Afrikaans vertaalde weergawe van Legacy.

Om deel te neem aan die toetsing moet jy ingeteken wees op hierdie poslys sodat jy met ander toetsers en met die Afrikaanse vertaalspan kan kommunikeer.  Wanneer jy inteken sal instruksies per e-pos aan jou gestuur word oor hoe om die toetsweergawe af te laai en hoe om te begin.

Voer asseblief jou e-Posadres hier in:
 

Kies `n aksie:

  Inteken     Uitteken 

 

Afrikaanse Webwerf

Klik hier om Legacy-Afrikaans se webwerf te besoek.   Hier sal jy meer inligting omtrent die Afrikaans vertaalde weergawe van die program kan kry.
Jy sal ook die nuutste vertaling van die program hiervandaan kan aflaai.

Privaatheidsbeleid

Millennia Corporation respekteer die reg van intekenaars, kliënte en besoekers om hul e-posadresse teen ongemagtigde verspreiding te beskerm. Ons hou dus alle e-posadresse streng vertroulik.

Uittekening

Laat asseblief 48 uur toe vir veranderinge om plaas te vind.  Uittekening werk gewoonlik die eerste keer vir meeste mense.  Klik hier indien jy probleme ondervind om uit te teken.

Verandering van e-Posadres

Om jou e-pos adres te verander hoef jy slegs die ou adres uit te teken en die nuwe weer in te teken.


Heritage Collector
Heritage
Collector Suite
more info

Passage Express
Passage Express
more info

GenViewer
GenViewer
for Legacy
more info

Map My Family Tree
Map My
Family Tree
more info

Legacy Charting Companion
Legacy Charting
Companion
more info

GenMatcher
GenMatcher
more info

Genelines
Genelines
for Legacy
more info

Tree Draw Legacy
TreeDraw
for Legacy
more info

Pocket Genealogist
Pocket
Genealogist
more info

GedStar
GedStar Pro
more info

GenSmarts
GenSmarts
for Legacy
more info

Home | Tour | Features | 20 Reasons to Buy | Legacy Online Store | Reviews | Tips from the Experts | User Comments | Comparisons | Download | FAQs | Links | Calendar | Support | Register OnlineLegacy Users GroupsEmail Lists

Copyright 2010