Your cart is currently empty!
Legacy Family Tree software: Afrikaans
Legacy Family Tree 10 genealogie sagteware is beskikbaar in die Afrikaanse taal. Die hele koppelvlak, insluitend die Hulp LĂȘer, is in jou taal.
Om die sagteware af te laai:
- Besoek https://legacyfamilytree.com/download, vul jou voornaam, van, e-posadres, land in en klik dan op die oranje Laai Nou Legacy Af knoppie.
- Jy sal ‘n e-pos ontvang met die onderwerplyn van âYour link to download Legacy softwareâ (geskryf in Engels). Klik op die skakel na âClick the following link to get to the download pageâ.
- Klik op die oranje Laai Legacy Af knoppie. Nadat die installasielĂȘer afgelaai is, voer dit uit om Legacy 10 te installeer.
- Op die eerste skerm wat verskyn, sal jy jou voorkeurtaal kan kies.
Geniet dit!